Zygmunt Noskowski

Zygmunt Noskowski
Agtergrondinligting
Gebore2 Mei 1846
Warskou (Pole)
Sterf23 Julie 1909
Warskou (Pole)
GenresKlassiek, Romantiek
Beroep(e)pianis, komponis
InstrumentePiano

Zygmunt Noskowski (2 Mei 1846 - 23 Julie 1909) - was 'n Poolse komponis van romantiekmusiek.

Noskowski is in Warskou (Pole) gebore. Hy is in Warskou (Pole) oorlede.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy